Jacqueline Bisset

Jacqueline Bisset
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Winifred Jacqueline Fraser Bisset
Geboorte 13 September 1944 (1944-09-13)
Weybridge, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacqueline Bisset (gebore 13 September 1944) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bullitt (1968), Murder on the Orient Express (1974), The Greek Tycoon (1978), en Domino (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy